Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Aanddiens

Die aanddiens is 'n diens wat spesiaal net vir die jeug ingerig word en vind plaas om 18:00.
Soms word die boodskap deur die leraar wat die oggenddienste gelei het, verkondig, maar nie noodwendig nie.

© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za