John Lennox in Suid Afrika

Het jy al opgemerk hoe ‘n vloedgolf van twyfel oor ons land spoel? Miskien worstel jyself ook met kwessies rakende God se bestaan.
Ons is uiters bevoorreg dat die wêreldbekende, John Lennox, Suid Afrika kom besoek. Hy is ‘n Christen apologeet wat al mense soos Richard Dawkins oor sy boek “The God Delusion” gedebatteer het.
John Lennox treë 19 Maart in die Linder ouditorium op en bespreek die tema “Is God a delusion?”. Dit gaan ‘n geleentheid te wees wat jou geloof op ‘n besondere manier versterk. Moet dit nie misloop nie!

Vir meer informasie oor wie John Lennox is en watter ander gespreksgeleenthede gaan plaasvind, kan jy op die skakel klik (KLIK HIER).
Enige belangstellende mense wat met ons gemeente hierdie geleentheid wil bywoon, is welkom. Toegang is gratis. Ons kry mekaar 19 Maart om 17:00 by die kerkgebou. Om 17:10 vertrek ons almal as groep – dit laat ons genoeg tyd toe om in spitsverkeer na die ouditorium te ry en nog sitplek te kry (Dit gaan stampvol wees!).
As jy beoog om saam te kom – of as jy meer inligting benodig – kontak asseblief vir Nati Stander by nati@stander.co.za of 082 2163710.