Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture
WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwww Ontdek Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag.

OntdekJesus
in die Pasga en leef in Sybeskermingvandag.

Die vrug van die Gees in verhoudings

Die vrug van die Gees is ‘n lys eienskappe waarmee ons al van kindsbeen af bekend is.  God het egter baie meer in gedagte gehad,  as ‘n lys sodat Christene kan kyk hoe goed hulle presteer.  God se bedoeling met hierdie vrugte is dat ons die Gees só deur ons laat werk, dat hierdie vrugte vanself ‘n realiteit in ons lewens sal wees.  

 

Kom reis saam wanneer ons eerstens kyk na die impak wat dit kan hê op verhoudinge in ons lewens wanneer ons ‘n besluit neem, dat die Geesmens gaan optree in plaas van ons vleesmens.  

 

Volgende Sondag bespreek ons krisisse in ons lewens en hoe die vrug van die Gees selfs IN ons krisisse - wanneer God die verste voel - kan optree.




Laai Preek Af
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za