Cd-bestellings
Alle oggenddienste word op cd opgeneem en preke kan dus individueel of as 'n reeks in geheel bestel word. Sommige eredienste/reekse word ook op dvd opgeneem.
As jy ’n cd wil bestel, kos dit R10 – maar vir ons lidmate ouer as 70 jaar, stel ons dit teen R5 beskikbaar.
Jy kan bestellings agter by die klankbord plaas. Frikka Reyneke is die persoon met wie jy moet praat. Alternatiewelik kan jy die onderstaande vorm invul en e-pos. Spesifiseer asseblief soveel as moontlik inligting (bv die datum van die preek, die leraar, die naam van die reeks ens).