Christelik Maatskaplike Raad (CMR)

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) in Brakpan doen goeie werk en daarom is ons gemeente verbind tot hul bediening in ons dorp.
Ons wil graag lidmate aanspoor om donasies van enige aard aan die CMR te bemaak. Kontak hulle gerus by 011 744 4047. Alternatiewelik kan jy hulle besoek by Northdene Laan 106A in Brakpan.