Daguitreike
Ons beoog om 8 daguitreike in 2012 vanuit ons gemeente te loots. Die aard van die uitreike gaan baie uiteenlopend wees. Elkeen het 'n eie karakter. Dit behels uitreike na kinderhuise, hospitale, ouetehuise en selfs na die DBV. Hou hierdie bladsy dop om meer inligting oor elke komende uitreik te bekom.
Intussen kan jy die uitreikdatums in jou dagboek vasmaak:
Intussen kan jy die uitreikdatums in jou dagboek vasmaak:
- 5 Feb 2012
- 25 Mrt 2012
- 15 April 2012
- 13 Mei 2012
- 5 Aug 2012
- 23 Sept 2012
- 21 Okt 2012
- 25 Nov 2012