Debietorders
Deur ‘n debietorder te teken vergemaklik jy die kerk se taak om vooruit te beplan en om verantwoordelik te begroot.
Klik op Debietorder om die nodige vorm af te laai. As jy dit klaar ingevul het kan jy dit na die kerkkantoor faks by 011 915 30 47
| debietorder.pdf | |
| File Size: | 149 kb |
| File Type: | |
Jy kan ook van E-bank gebruikmaak om inbetalings te doen. Ons bankbesonderhede is:
Bank: ABSA
Rekeningnaam: NG Kerk Dalpark
Rekeningnommer: 240 260 670
Brakpan takkode: 632005
Bank: ABSA
Rekeningnaam: NG Kerk Dalpark
Rekeningnommer: 240 260 670
Brakpan takkode: 632005