Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Die essensie van geregtigheid

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        In Dalpark sal jy oor en oor hoor dat Jesus genoeg was. Hy het alles aan ons verskaf wat ons nodig het, om 'n lewe van oorwinning te leef. Hy verander ons verlorenheid in verlossing, ons skande in vrymoedigheid, ons trane in vreugde, ons straf in vrede en ons vloek in seën. Dit alles het op die Golgota gebeur.

                                                                                                                                                        Omdat Jesus genoeg was, is jy vandag voor die Vader genoeg. Jy hoef nie in 'n wettiese dien van die Here te verval nie. Jy is losgekoop om die Here in vryheid te dien.

                                                                                                                                                        Kom leer meer oor hierdie boodskap van genade. Skryf vir die vyf week kursus in en beleef hoe lewensveranderend 'n nuwe uitkyk op jou lewe kan wees. Die kursus is gratis en kan deur enige iemand bygewoon word.


                                                                                                                                                        Om die meeste uit die kursus te put, is dit belangrik dat al vyf weke bygewoon word. Die kursusdatums vir 2012 is die volgende:
                                                                                                                                                        • 15 April - 19:00 in die konsistorie
                                                                                                                                                        • 22 April - 19:00 in die konsistorie
                                                                                                                                                        • 29 April - 19:00 in die konsistorie
                                                                                                                                                        • 6 Mei - 19:00 in die konsistorie
                                                                                                                                                        • 13 Mei - 19:00 in die konsistorie

                                                                                                                                                        Kontak asseblief die kerkkantoor of vul die onderstaande vorm in, om jou plek op hierdie kursus te bespreek.

                                                                                                                                                          Inskrywing vir die kursus oor die essensie van geregtigheid

                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za