Ds Kobie Du Plessis

Ds Kobie het in Dalpark van Julie 1985 tot Mei 2003 as leraar gedien. Hy het baanbrekerwerk gedoen op die gebied van omgeegroepe en die pad van vernuwing in die erediens begin stap. Ons pluk nou nog die vrugte van sy werk! Tans is hy leraar in Newmarket Ontario in Kanada. As jy met hom kontak wil maak kan jy gerus deur Facebook hom nader. Hy sal dit waardeer!