Ds Nati Stander

Ds. Nati Stander het in die tien jaar van sy bediening in Dalpark, sy eerste gemeente, ‘n onskatbare bydrae gelewer. As uitmuntende teoloog, leraar, pastor en leier met 'n passie vir die gemeenskap, het hy, in afhanklikheid van Jesus Christus, hom uitgeleef as predikant. Die vrugte van sy bediening hier, word steeds gepluk. Ds. Nati is tans leraar in die NG Gemeente Witrivier.