Gebedsgroep vir vroue
Het jy as vrou die behoefte om op 'n meer gereelde basis saam met vriendinne te bid? Sluit dan aan by die gebedsgroep vir vroue op Sondae 17:00-18:00 in die kinderkerklokaal.
Hierdie is 'n gebedsgroep waar ons as vrouens onsself kan wees en vir mekaar kan bid. Vir meer inligting kan jy Jolande Rossouw kontak by 083 6825635.
Die gebedsgroep skop die eerste keer af op Sondag 22 Januarie 2012.