Gedenkmuur
Weens die toenemende gevaarlike toestande van ons begraafplase het ons gemeente ‘n gedenkmuur opgerig met ‘n private tuin van herinnering. Dit stel ons lidmate in staat om gelyktydig veilig en privaat oor afgestorwe geliefdes te rou.
Die gedenkmuur is op die kerkgronde aangrensend tot die saal. Die muur word afgesper deur ’n private tuin wat net toeganklik is vir familielede van die afgestorwene.
Indien u ‘n nissie in die gedenkmuur wil bekom, kan u op die vorm Muur van herinnering klik om dit af te laai. Vul dit in en besorg dit aan die kerkkantoor terug.

herinneringsmuur_hersien_2017.pdf | |
File Size: | 49 kb |
File Type: |