Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture

Restourasie 2014. God Herstel:

God is in die restourasie bedryf. Wanneer God restoureer, maak Hy nuut. Herstel Hy na sy oorspronklike skeppingsdoel. God herstel lewens. God herstel verhoudings. Hy bring restourasie in gemeenskappe. Waar God aan die restoureer is, lyk die “agterna” prentjie baie beter as die “voor die tyd”  prentjie. En as God in die restourasie bedryf is, herstel en heling en vernuwing  bring... dan beteken dit dat ons as kerk ook in die restourasie bedryf is. Ontdek in hierdie boodskap:  God herstel lewens. Jy is herstel om die Godsoort te wees... en Hy roep Sy gemeente om in hierdie passie te
deel.

Laai Preek Af
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za