WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwwwGod sien jou raak.
Voel jy soms asof jy baie tyd, geld of van jouself inploeg in mense en sake en niks van die waardering kry, wat jy dink jy verdien nie? Net soos Paulus vir die gemeente in Efese sy waardering uitspreek, gee die Here vir jou ook waardering. Wanneer ons dit snap, verander dit die manier waarop ons die wêreld beskou. |