Huwelike
Om ‘n lewensmaat van die Here te ontvang is ‘n reuse geskenk en verantwoordelikheid. Ons wil jou aanraai om dadelik jou plek op die kursus vir voornemende huwelikspaartjies te bespreek. Dit sal jou waardevolle inligting gee en jou toerus hoe om jou lewensmaat met respek en deernis te hanteer.
Omdat ons ’n groeiende gemeente is, moet jy nie vanselfsprekend aanneem dat die leraar vir die datum beskikbaar is wat jy in gedagte het nie. Jy sal nou reeds hom/haar moet bespreek om teleurstelling te voorkom.
Die kerkkantoor benodig ook vroegtydig jou opgedateerde inligting (soos van-veranderinge en verandering van adres). Ongeag of jy dus by die kerk trou of nie, moet jy asb die meegaande vorm vir Huwelike invul en by die kerkkantoor inhandig.

| huwelike.pdf | |
| File Size: | 271 kb |
| File Type: | |