Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Huweliksvoorbereiding

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Daar is min dinge so opwindend soos om jou troue te beplan! Jy is verlief en almal is saam met jou gelukkig. Van jou kinderjare af droom jy hoe perfek hierdie belangrike dag eendag gaan wees . . . 

                                                                                                                                                        Die goeie nuus is dat die huwelikslewe wat daarop volg, net so mooi en gelukkig soos jou troudag kan wees. Net soos jou troudag egter voorbereiding vereis, vereis jou huwelikslewe ook werk.

                                                                                                                                                        In Dalpark bied ons 'n vier weke kursus aan, vir mense wat in die afgelope ses maande getrou het, of wat in die volgende ses maande gaan trou. Dit word jaarliks deur tientalle paartjies bygewoon en die opwinding van verliefdheid kan aangevoel word! 

                                                                                                                                                        Die kursus is gratis en is nie net bedoel vir lidmate nie. Enige iemand kan dus inskryf ongeag of die persoon deur een van ons leraars in die eg verbind word, of deur iemand anders.


                                                                                                                                                        Die kursusdatums vir 2012 is:

                                                                                                                                                        • 29 Mei 2012 - 19:00-21:00 op die kerkperseel
                                                                                                                                                        • 5 Junie 2012 - 19:00-21:00 op die kerkperseel
                                                                                                                                                        • 12 Junie 2012 - 19:00-21:00 op die kerkperseel
                                                                                                                                                        • 19 Junie 2012 - 19:00-21:00 op die kerkperseel

                                                                                                                                                        Omdat daar genoeg uitdeelstukke voorberei moet word, is bespreking van kardinale belang. Kontak asseblief die kerkkantoor of vul die onderstaande vorm in, om jou plek op die kursus te verseker.


                                                                                                                                                          Bespreking vir die kursus vir huweliksvoorbereiding

                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za