Tuisblad
Welkom by Dalpark gemeente se webtuiste. Ons gemeente wil graag 'n geestelike tuiste wees waar elke lidmaat 'n volwasse liefdesverhouding met Jesus Christus kan ontwikkel.
Hierdie webtuiste poog om 'n diens aan ons lidmate te lewer en gelykertyd inligting aan mense te gee wat meer oor ons gemeente te wete wil kom. Hier is 'n magdom inligting opgesluit - en met die druk van 'n paar knoppies is alles is tot jou beskikking. Ons vertrou dat jy jou virtuele besoek aan ons gemeente sal geniet!
Dalpark se eie passiespeleKlik op die foto om meer uit te vind!
Sluit aan!Is jy al deel van ons facebook gemeenskap? Indien nie, klik hieronder om na ons amptelike profiel op facebook geneem te word.
| Pa-konferensie
Het jy al van Dalpark se Pa-konferensie met Jannie De Beer, Kobus Blomerus en Elvis Blue gehoor? Klik op die skakel om meer uit te vind!
"Ons is die plan"
Ons is op die oomblik besig met die reeks "Ons is die plan". As jy by 'n omgeegroep inskakel kan jy op die onderstaande vorm klik om hierdie week se selgroepmateriaal af te laai.
| ||||||
Kamp vir die kinderkerk!Moet nie hierdie kamp - gevul met hope avontuur - misloop nie! Klik op die foto om meer uit te vind.
| |||||||

