Paletdiens - Jeugdiens
Jeugdienste word elke Sondagaand van die skoolkwartaal aangebied. Ons kom 18:00-20:00 in die saal bymekaar.
Moeite word gedoen om op ’n “jeug-vriendelike” manier jongmense te lei in innige lof en aanbidding. Ons musiekgroep vir Jeug staan bekend as “Lift-Up” Ook in ons jeugdienste bly Woordverkondiging sentraal.