Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture
WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwww Ontdek Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag.

OntdekJesus
in die Pasga en leef in Sybeskermingvandag.


 
Jesus min my.

Ongeag met watter probleme, mislukkings en foute jy worstel, Jesus se liefde vir jou bly altyd konstant dieselfde. Dit maak nie saak hoeveel foute jy gemaak het nie - HY geen nie moed op met jou nie!

Jy kan weet: “Jesus min my.” God het my lief. Hoe weet jy dit? “Ek weet dit uit die Woord van God.” So eenvoudig en tog so kragtig! Of jy dit voel of nie, esus se konstante liefde vir jou is om te rus in die waarheid en op die fondament van Sy onveranderlike Woord.



In ons reeks oor regte oortuigings, gesels ons verder oor die eerste sleutel nl.  Om te glo in God se onvoorwaardelike liefde vir jou. Die waarheid wat ons jou wil help om te snap, is juis dat jy God se liefde nuut kan ontvang wanneer jy misluk het, en sal jy die krag hê om daardie tekortkoming in jou lewe te oorkom. Regte oortuigings lei tot regte gedragspatrone en ‘n vry lewe.


Laai Preek Af

Wanneer jy na die preek geluister het, klik dan op die video....

© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za