Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture

In hierdie kwartaal, oor 6 individuele gespreksgeleenthede, gesels ds. Hennie informeel rondom heerlik saamkuier oor die tema:
WEES WIE JY IS.

'n Maksimum van 12 persone kan by 'n gespreksgeleentheid inskakel. Hierdie groeigeleenthede vind op 'n Dinsdagaand van 19:00 - 21:00 plaas.
Kaléo Kuier se datums vir die eerste termyn: 13, 20 en 27 Februarie en 13, 20 en 27 Maart.

Indien jy graag die eerste geleentheid sou wou bywoon, ietsie meer oor die bespreking:
Die WIE, WANNEER en HOE van die skepping is 'n kontroversiële onderwerp. In ons gemeente leer ons dat God van die begin af 'n baie spesifieke plan en ontwerp vir sy kosmos gehad het. Hierdie plan sluit JOU in! Jy is geskep om die God-soort te wees

GEEN KOSTES.

    Ek wil graag een of meer van hierdie Kaléo kuiers bywoon.

Stuur
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za