Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Kersete 22 Desember 2011

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        In hierdie komende week, op Donderdag 22 Desember, word 'n Kersete vir behoeftige gesinne aangebied. Ons wil ook graag vir elke gesin wat die Kersete bywoon, 'n kospakkie saamgee. 

                                                                                                                                                        Daar is ongeveer 120 volwassenes en 65 kinders in wie se lewe ons op hierdie manier, ‘n tasbare verskil hierdie Kersfees gaan maak. Daar is twee maniere waarop jy aan die projek kan deelneem:

                                                                                                                                                        Eerstens het ons lidmate nodig wat bereid is om die Kersete aan die behoeftige gesinne te bedien. Dit sal nie baie van jou tyd in beslag neem nie. Die ete begin 11:30 en sal teen 14:00 klaar wees.

                                                                                                                                                        Die tweede manier waarop jy aan hierdie projek kan deelneem, is deur produkte te skenk, wat in die kerspakkies verpak sal word. Dit is produkte wat in die basiese behoeftes van mense gaan voorsien. 


                                                                                                                                                        Opsie 1 - Bedien Kersete

                                                                                                                                                        Indien jy bereid is om te help met die bedien van die Kersete, Donderdag 22 Desember, moet jy asseblief die onderstaande vorm invul en aanstuur. Dit sal Retha Meyer bereik, en sy sal jou met die nodige informasie op hoogte bring - soos waar die ete aangebied gaan word en wat van jou verwag sal word. 

                                                                                                                                                        Vir eers is dit egter belangrik dat jy die vorm invul, sodat ons kan weet hoeveel hande ons het wat bereid is om te help.

                                                                                                                                                        Opsie 2 - Skenk produkte

                                                                                                                                                        Indien jy produkte vir die kerspakkies wil verskaf, kan jy dit by die kerk aflewer. Ons vra net dat die produkte ons nie later as Woensdag sal bereik nie, omdat die kerspakkies dan nog opgemaak moet word vir die volgende dag.

                                                                                                                                                          Kersete se bediening.

                                                                                                                                                        Lys van produkte vir Kerspakkies

                                                                                                                                                        Onderaan is 'n lys van die produkte wat benodig word:
                                                                                                                                                        • AANMAAK KOELDRANK
                                                                                                                                                        • “BAKED BEANS”
                                                                                                                                                        • BLIKKIES VIS (PILCHARDS)
                                                                                                                                                        • BLIKKIES VLEIS (CORNED MEAT)
                                                                                                                                                        • GEMENGDE GROENTE
                                                                                                                                                        • GRONDBOONTJIEBOTTER
                                                                                                                                                        • HAWERMOUTPAP (OATS)
                                                                                                                                                        • KOEKIES
                                                                                                                                                        • KOFFIE (KLEIN)
                                                                                                                                                        • KONFYT
                                                                                                                                                        • MACARONI
                                                                                                                                                        • MARGARIEN
                                                                                                                                                        • MIELIEMEEL 1KG
                                                                                                                                                        • RYS / STAMPMIELIES 1KG
                                                                                                                                                        • SOPPOEIER
                                                                                                                                                        • SOUT
                                                                                                                                                        • SOYA MINCE PAKKIES
                                                                                                                                                        • SPAGHETTI
                                                                                                                                                        • SUIKER 1KG
                                                                                                                                                        • SUIKER MIELIES
                                                                                                                                                        • TAMATIE EN UIE SMEER
                                                                                                                                                        • TEESAKKIES
                                                                                                                                                        • TOILETSEEP

                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za