Kersfees

Met al die familie wat kom kuier, is ons Kersdiens elke jaar een van die grootste eredienste van die jaar.
Daar is net een erediens op 25 Desember en dit begin om 08:00.
As jy dus verseker wil wees van jou sitplek, moet jy sorg dat jy vroeg daar is.
Onthou dat die Kersdiens se dankoffer elke jaar in sy geheel aan die Abraham Kriel Kinderhuis geskenk word. Dit is ’n tasbare manier waarop jy die kinderhuis finansieel kan ondersteun.