Kinderkerk
Tydens die skoolkwartale word daar kinderkerk gelyklopend met die oggenddiens aangebied. Daar is drie ouderdomsgroepe wat geakkomodeer word in die kinderkerk:
Let wel: Ongelukkig is daar geen kinderkerk oor langnaweke en in vakansietye nie.
- ’n Groep vir voorskoolse kinders
- ’n Groep vir kinders in Graad 1-3
- ’n Groep vir kinders in Graad 4-6
Let wel: Ongelukkig is daar geen kinderkerk oor langnaweke en in vakansietye nie.