Koringaar
Dit wil lyk asof Dalpark van die begin af ‘n sterk sendingbewustheid gehad het. Een van Dalpark se eerste embleme is hierdie koringaar met die inskripsie “Voluit met die goeie nuus” op die kruis se dwarsbalk.
Die embleem bevat metafore wat gelaai is met ‘n sendingbewustheid. Dit is insiggewend dat evangelisasie sedert Dalpark se kinderdae tot vandag toe nog baie beklemtoon word. Hierdie embleem was in gebruik tot in die laat 1990’s.