Omdat ons gemeente besef hoe 'n belangrike tydvak dit in jou lewe is, wil ons graag in jou lewe inbou. Daarom nooi ons jou om hierdie kursus by te woon.
Dit skop af op 1 Februarie 2018 om 19:00 en duur vir slegs 6 sessies.
Relevante temas word tydens hierdie geleenthede deur ds. Hennie aangspreek.
Dit skop af op 1 Februarie 2018 om 19:00 en duur vir slegs 6 sessies.
Relevante temas word tydens hierdie geleenthede deur ds. Hennie aangspreek.
1 Febr : 'n Vervulde huwelik as hoeksteen vir 'n gesonde gesin.
8 Febr : Die beskerming van my huis.
15 Febr : Seën jou kinders.
1 Mrt : 'n Nuwe opvoedingsperspektief
8 Mrt : Dissiplineer met liefde.
15 Mrt : Die waarheid en seksuele opvoeding van my kind.
8 Febr : Die beskerming van my huis.
15 Febr : Seën jou kinders.
1 Mrt : 'n Nuwe opvoedingsperspektief
8 Mrt : Dissiplineer met liefde.
15 Mrt : Die waarheid en seksuele opvoeding van my kind.
KONTAK DIE KERKKANTOOR SO SPOEDIG MOONTLIK INDIEN JY BELANGSTEL OM HIERDIE LEWENSVERANDERENDE KURSUS M.B.T. DIE OPVOEDING VAN JOU KIND/KINDERS, BY TE WOON.
KONTAKNOMMER 011 - 915 1858
KONTAKNOMMER 011 - 915 1858