Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Kursus oor die Joodse Pasga

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        In die Paastyd roep ons in herinnering dit wat Jesus vir ons op die kruis gedoen het. Op daardie dag is die ou verbond op Golgota beëindig en die nuwe verbond ingelei.

                                                                                                                                                        Dikwels maak ons die fout om te dink dat dit wat gebeur het, skielik en onverwags gekom het. Maar inderwaarheid is die aanbreek van die nuwe verbond lankal deur die Jode verwag. Dit is reeds eeue vantevore onder andere deur die Pasga gekommunikeer.

                                                                                                                                                        Die Pasga is die maaltyd wat Jesus saam met sy dissipels die aand voor sy kruisiging geëet het. Dit is natuurlik die voorloper van dit wat ons in die Nuwe Testament as die nagmaal ken. Kom vind uit hoe die Ou Testamentiese Pasga, Jesus Christus aan die Jode verkondig.


                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Hierdie besondere kursus, word 30 Maart 2012 om 19:00 by ons gemeente aangebied. Die kursus word deur Jode aangebied wat tot geloof in Jesus gekom het. Hulle werk vir die organisasie "Jews for Jesus". Die aand beloof om geestelik verrykend te wees en jou 'n nuwe perspektief op die Ou Testamentiese Pasga te gee.

                                                                                                                                                        Die kursus kos R50 per persoon en bied vir jou die geleentheid om die verskillende kossoorte te proe wat 'n tipiese tradisionele Joodse gesin tydens die Pasga eet. Elke dis bevat ook sy eie simboliek. Omdat genoeg kos vir almal voorberei moet word, moet jou inskrywing ons nie later as 25 Maart bereik nie. Jy kan vir hierdie unieke geleentheid inskryf deur die onderstaande vorm in te vul en aan te stuur. Jou R50 is dan die aand van die funksie by die deure betaalbaar.

                                                                                                                                                          Inskrywing vir die Joodse Pasga.

                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za