Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        "London bridges"

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Jaarliks lê ongeveer 300 000 Moslems, in die somermaande in Engeland besoek af. Dit beteken dat mense afkomstig uit lande wat geslote is vir die evangelie, hier bereik kan word.

                                                                                                                                                        Die "London bridges" projek doen juis dit. Geskenkpakke met verskeie items daarin wat die evangelie verduidelik, word aan besoekende Moslems uitgedeel. 

                                                                                                                                                        Dit is 'n uitreik wat al groot sukses behaal het. Die beste van alles, is dat dit baie gesinsvriendelik is. Ouers en kinders kan ewe maklik hieraan deelneem.

                                                                                                                                                        Die datums en kostes vir 2012 se uitreike is as volg:
                                                                                                                                                        • 23-30 Jun 2012 - Koste R 18 500-00
                                                                                                                                                        • 30 Jun - 7 Jul 2012 - Koste R 18 500-00
                                                                                                                                                        • 7-20 Jul 2012 - Koste R 23 800-00
                                                                                                                                                        Die gemeente sal die eerste vyf lidmate wat vir die uitreik inskryf, elk met R1000 borg. 

                                                                                                                                                        Jy kan op die onderstaande "Macedonië"-skakel klik, om na die bladsy geneem te word waar jy vir die uitreik kan inskryf. As jy egter nog eers bietjie informasie benodig, kan jy die onderstaande vorm invul en aanstuur. Ons sendeling Tinus Els sal so gou moontlik op jou navraag reageer.

                                                                                                                                                          Navraag oor "London bridges" uitreik:

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za