Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Mannekamp

                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Die naweek van 12-14 Okt 2012 beloof om een van ons gemeente se hoogtepunte in die jaar te wees. Daar word 'n reuse mannekamp met Jan Brand (foto) as spreker beplan. Jan is 'n bekende in die geledere van die mannekampers en ook glad nie onbekend in ons gemeente nie. 

                                                                                                                                                        Die kamp beloop R680 vir die naweek. Dit sluit netjiese skoon "en suite" slaapgeriewe in - en natuurlik lekker kos! Die terrein waar die mannekamp aangebied word is die bekende "Good Shepherd Retreat Centre" wat oor die Hartbeespoortdam uitkyk (foto's hieronder).



                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Daar is slegs 90 plekke beskikbaar. Omdat die kamp wyd adverteer word, moet jy verkieslik vinnig spring om jou plek te verseker. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Sept 2012. Vir meer inligting of enige verdere navrae, kan jy die onderstaande vorm invul en aanstuur.

                                                                                                                                                          Navraag oor Mannekamp 12-14 Okt:

                                                                                                                                                        Padkaart na kampterrein.

                                                                                                                                                        Sodra jy by die kampterrein opdaag, kan jy in jou kamer intrek en ontspan.  Almal moet asseblief teen 18:30 al arriveer het, sodat ons saam kan eet.

                                                                                                                                                        Vir meer inligting hoe om by die kampterrein uit te kom, kan jy op die onderstaande skakel klik:
                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za