Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Paletdiens - MC² Opleiding

Picture
Wat is MC²?
Dit is ‘n eenvoudige, oordraagbare, interaktiewe model waarin  die Here gedurende die opleiding vertrou word om deelnemers te gebruik om groepe van dissipels wat vermenigvuldig, te vestig in verskillende gemeenskappe en teikengebiede.

 Wat is anders?
In MC² opleiding is ons intensioneel besig om na ‘n gegewe tyd, die vermenigvuldiging van dissipels / groepe te sien plaasvind (Doelwitte en Doelstellings)
                           Resultaat van MC²
                                ‘n Geesvervulde leier wat  gesonde, vermenigvuldigende dissipels of groepe en kerke in  gemeenskappe tot stand bring.

  MC² opleiding begin Sondagaand 13 April 2014 om 18:00


Kontakpersone vir meer inligting  is Tinus en Lana Els by 011 740 5541 of epos lanae@ccca.org.za en tinuse@ccca.org.za

© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za