Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture
WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwww Ontdek Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag.

OntdekJesus
in die Pasga en leef in Sybeskermingvandag.


Hou vas aan jou vryheid.
Een van die wonderlike dinge waaroor ons kan getuig, is dat daar nie net iets vir jou gebeur het aan die kruis nie, daar het ook iets mét jou gebeur.  Jy het totaal anders geword saam met die kruisiging.  In hierdie boodskap praat ons dan oor die aspek van die vryheid wat ons gekry het.  Die Bybel sê dat die vryheid wat ons in Christus het, op twee maniere verstaan kan word.  Eerstens is dit die vryheid wat ons oor die mag van die sonde het.  Die bande van sonde kan ons nie meer bind nie. Niks heers meer oor ons nie, behalwe Jesus Christus.  Tweedens behels daardie vryheid ook dat ons absolute vrymoedigheid kan hê by Jesus.  In Hom, sê  Hebreërs, kan ons met vrymoedigheid die genadetroon van God nader. 

Laai Preek Af
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za