Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Picture
Ons leef in ´n wêreld waar ons dikwels gebombardeer word met negatiewe nuus. Jy kan maar net die koerante oopmaak, TV kyk of na ´n nuusberig op die radio luister om negatiewe nuus van oral te kry. Tog het hierdie muntstuk ´n ander kant – nie net leef ons in ´n wêrled waar ons baie negatiwiteit rondom ons het nie, ons as gelowiges is ook ‘in’ hierdie wêrled maar nie ‘van’ hierdie wêrled nie.

As kind van God leef ons elkeen met hoop in ons en weet ons dat die realiteit nie die enigste is nie. Aan die begin van 2014 kan ons onsself die vraag afvra: hoe kan die gelowige dit regkry om positief te bly in ´n negatiewe wêrled? Watter rede het ons om nog positief te wees?

Laai Preek Af
Laai Preek Af
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za