Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Uitkampnaweek
                                                                        • Huishulpkamp
                                                                          • Mannekamp
                                                                          • Ons admin
                                                                            • Ons dagboek
                                                                              • Doop
                                                                                • Huwelike
                                                                                  • Begrafnisse
                                                                                    • Saalbesprekings
                                                                                      • Gedenkmuur
                                                                                        • Debietorders
                                                                                        • Kontak ons
                                                                                          • Ons in die kuberruim
                                                                                            • Ons personeel
                                                                                              • Skedulering van afsprake
                                                                                                • Sielkundige dienste
                                                                                                  • Ons padkaart
                                                                                                    • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                    • Ons gemeente
                                                                                                      • Ons glo . . .
                                                                                                        • Ons embleem
                                                                                                          • Ons vorige embleme>
                                                                                                            • Koringaar
                                                                                                              • Atleet
                                                                                                                • Voetewas
                                                                                                                • Ons leraars>
                                                                                                                  • Huidige leraars>
                                                                                                                    • Ds Hennie Pienaar
                                                                                                                      • Prop Enel Ferreira
                                                                                                                        • Ds Nati Stander
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal>
                                                                                                                              • Ons ontstaansjare
                                                                                                                                • 1975-1994
                                                                                                                                  • 1995-2004
                                                                                                                                    • 2005-2010
                                                                                                                                  • Ons getuienistaak
                                                                                                                                    • Daguitreike>
                                                                                                                                      • Assesseringskamer
                                                                                                                                      • Kersete 2011
                                                                                                                                        • "London Bridges"
                                                                                                                                          • Ons sendelinge>
                                                                                                                                            • Ds Marius Storm
                                                                                                                                              • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                                • Johan Minnie
                                                                                                                                              • Ons mediateek
                                                                                                                                              • Ons funksies
                                                                                                                                                • Ons basaar
                                                                                                                                                  • Ons passiespel
                                                                                                                                                  • Ons dorp
                                                                                                                                                    • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                      • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                        • Our Care Network

                                                                                                                                                        Nuwe lidmaat seminaar

                                                                                                                                                        Het dit jou ook opgeval hoe dikwels Jesus verhoudings met mense rondom 'n maaltyd gesmee het? Maaltye skep 'n ontspanne veilige atmosfeer waar jy jouself kan wees en gemaklik met iemand anders kan kuier.

                                                                                                                                                        Om hierdie rede word nuwe lidmate aangemoedig om Dalpark se nuwe lidmaat seminaar/dinee by te woon. Dit is die perfekte geleentheid waartydens jy meer oor die gemeente kan uitvind. Die doel is egter nie net om informasie aan nuwe lidmate deur te gee nie, maar ook dat die leraars die nuwe lidmate persoonlik kan ontmoet.
                                                                                                                                                        Picture
                                                                                                                                                        Ons wil jou dus graag uitnooi om 'n nuwe lidmaat seminaar by te woon, sodat ons mekaar van naderby kan leer ken. In 2012 sal daar drie sulke geleenthede wees:
                                                                                                                                                        • 15 Feb (by Ds Hennie se pastorie)
                                                                                                                                                        • 30 Mei (by Ds Nati se pastorie)
                                                                                                                                                        • 12 Sept (op die kerkperseel)
                                                                                                                                                        Die aand skop met 'n ete af, waarna die leraars bietjie oor die gemeente deel. Elke nuwe lidmaat seminaar begin 19:00 en sluit skuins voor 21:00 af. Dit is gratis, maar omdat kos voorberei moet word is bespreking UITERS noodsaaklik. Kontak asb die kerkkantoor of vul die onderstaande vorm in, om jou plek te bespreek. Onthou om asseblief te sê namens hoeveel mense jy bespreek (kinders ingesluit, indien wel).

                                                                                                                                                          Bespreking vir nuwe lidmaat seminaar

                                                                                                                                                        © nati@stander.co.za