Oggenddiens
Jy kan daarop reken dat daar Sondagoggend 'n erediens in Dalpark sal wees - ongeag of dit winter of somer, kwartaal- of vakansietyd is. Die tyd van ons erediens in die oggende bly altyd onveranderd 09:00-10:15.
Die enigste dag van die jaar wat ons oggenddiens op 'n ander tyd plaasvind, is op Kersdag. Dan is dit om 08:00.
Die enigste dag van die jaar wat ons oggenddiens op 'n ander tyd plaasvind, is op Kersdag. Dan is dit om 08:00.