Die loon van die sonde was skuld en skaamte. Die Bybel beskou dit in so ‘n ernstige lig dat dit dood genoem word. In hierdie preek gesels ons saam oor skaamte: Wat is dit?
Wat is die impak daarvan op ons lewens? Hoe kom ons daaruit los? Luister saam en leer dat jy vry kan kom van daardie minderwaardigheidsgevoel en selfhaat wat saamte bring. Jesus het gesterf sodat jy los kan kom uit skaamte en in ‘n vrymoedige verhouding met jouself, mense om jou en met jou Maker kan leef. |