Ons en ander Kerke

Ons is so bly dat ons nie die enigste gemeente in die dorp is nie. Ons is maar net 'n klein deeltjie van die groter geheelprent. Daar is verskeie ander Kerke en organisasies met wie ons hande vat om ons dorp vir Jesus te bereik.
Die leraars van die verskillende plaaslike Kerke, ontmoet mekaar by 'n weeklikse afspraak om inligting deur te gee en saam vir ons dorp te bid. Ons as Dalpark gemeente, kan heelhartig bely dat ons verbind is tot die eensgesindheid onder hierdie kerke.

Brakpan se leraars uit verskillende denominasies - saam op retreat.