Dalpark se jaarlikse basaar is een van die hoogtepunte op die kalender. Dit is 'n reuse saamtrek wat elke keer net groter en groter word! Daar is iets vir jonk en oud, man en vrou. Dagboek nou reeds 28 Julie 2012 vir weereens 'n heerlike kuiergeleentheid.