Ons enkellopendes.
Een ding kan jy verseker weet: Die selgroep vir enkellopendes is nie jou stereotipiese omgeegroep nie. Daar is min plekke waar jy op een aand so baie sal lag, kuier en geestelike kos ontvang.
Elke Woensdagaand gons dit by die "single-sel-siele". As jy enkellopend is, is jy gewaarborg om kosbare vriendskappe reeds met jou eerste besoek te smee.
Kontak gerus vir Sanria Moore (0783771274) as jy wil aansluit by hierdie dinamiese groep.

Klik op die onderstaande skakel om na "single-sel-siele" se profiel op facebook geneem te word.
Klik op die onderstaande skakel as jy meer oor ons konferensie vir enkellopendes wil uitvind.