Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Eredienste

Picture


In hierdie afdeling sal jy alles van Dalpark se eredienste te wete kom. Van hoe laat die dienste begin en hoe die reekse werk tot en met watter aanslag ons die musiek benader. Ons vertrou dat elke erediens sal getuig van die heerlikheid van die HERE en dat dit vir jou nuwe lig in jou verhouding met Hom sal bring.

© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za