Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Ons getuienistaak.

Picture
"Evangelism is one beggar telling another beggar where to get bread" - D. T. Niles

Bogenoemde is 'n baie treffende opsomming oor die aard van ons getuienistaak. Hoewel ons as kinders van God nie meer na onsself as "bedelaars" hoef te verwys nie, gee dit uitdrukking aan die nederige, afhanklike gesindheid waarmee ons ander mense benader, as ons vir hulle vertel waar om brood te vind.

In hierdie afdeling sal jy oor 'n paar van ons projekte vir 2012 meer te wete kan kom.

© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za