Ons jongmense

In Dalpark is jeugbediening vir ons van kardinale belang, omdat ons vir ons jongmense ontsettend lief is. Die jeug in ons gemeente ontvang toegespitse aandag en wanneer jy daar inloer, is jy gewaarborg om die bruisende entoesiasme aan te voel.
Die jeugbediening verdeel in drie bene, naamlik:
Die jeugbediening verdeel in drie bene, naamlik:
- Kinderbediening (graad 1-6)
- Tienerbediening (graad 7-12)
- Jong volwassenes