Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Ons kursusse
In hierdie afdeling kan jy alles te wete kom van die kursusse wat in Dalpark aangebied word. Kursusdatums, -tye, -kostes en -lengtes verskil. Die relevante inligting van elkeen word spesifiek uitgelig.