ONS ONDERSTEUN ONS 2019 MATRIEKS

Hierdie is 'n inisiatief wat jaarliks onderneem word. Nader aan die begin van die eindekamen, gee ons volledige inligting deur aan belangstellendes.
Wat behels jou ondersteuning?
Jy onderneem om vir die betrokke leerling wat aan jou toegewys word,
met gebed in te tree en SMS'e of WHATSAPPS van ondersteuning en bemoediging
te stuur voordat 'n vraestel geskryf word.
Jy sal die leerling wat jy gaan ondersteun, se selfoonnommer asook
eksamenrooster skriftelik ontvang.

Ek wil graag deel wees van hierdie inisiatief!