Mediateek
As jy opsoek is na ‘n spesifieke geestelike boek, moet jy ‘n draai by ons Mediateek maak. Jy sal die Mediateek in die ingangsportaal van die saal vind. Hier kan Joey Potgieter (ons kolportrise) jou help met boeknavrae, of jy kan sommer net rondsnuffel tussen die nuutste geestelike publikasies.
Die Mediateek verkoop egter nie net boeke nie. Soos die naam aandui kan jy enige "media" hier vind. Joey kan jou ook help om cd’s met Dalpark preke te bekom, asook DVD’s wat deur Dalpark vervaardig is.
Verder is daar ook tydskrifte, magnete en sommer ’n hele rits ander produkte beskikbaar. Maak dus gerus by die mediateek 'n draai!
As jy wil, kan jy bestellings of navrae oor spesifieke produkte aan ons kolportrise rig, deur die onderstaande vorm in te vul en aan te stuur: