Dalpark NG Kerk
  • Ons tuisblad
  • Ons mense
    • Ons vrouens>
      • Gebedsgroep vir vroue
      • Ons mans
        • Ons seniors
          • Ons jongmense>
            • Ons kinders
              • Ons tieners
                • Ons jong volwassenes
                • Ons omgeegroepe
                  • Ons enkellopendes
                  • Ons eredienste
                    • Oggenddienste
                      • Aanddienste (Paletdienste)>
                        • Bybelskool
                          • Kursus oor Islam
                            • Jeugdiens
                            • Kinderkerk
                              • Musiek
                                • Cd-bestellings
                                  • Week van gebed
                                    • Goeie Vrydag
                                      • Hemelvaart
                                        • Pinkster
                                          • Kersfees
                                            • Oujaarsdiens
                                            • Ons kursusse
                                              • Bybelskool
                                                • Nuwe lidmaat seminaar
                                                  • Pa-konferensie
                                                    • Konferensie vir enkellopendes
                                                      • Huweliksvoorbereiding
                                                        • Kursus vir doopouers
                                                          • Die essensie van geregtigheid
                                                            • Kursus oor kindernagmaal
                                                              • Kursus oor die Joodse Pasga
                                                                • Kursus oor Islam
                                                                  • Theophostic kursus
                                                                  • Ons kampe
                                                                    • Kinderkamp
                                                                      • Staptoer vir jong volwassenes
                                                                        • Uitkampnaweek
                                                                          • Huishulpkamp
                                                                            • Mannekamp
                                                                              • Mighty Men 2012
                                                                              • Ons admin
                                                                                • Ons dagboek
                                                                                  • Doop
                                                                                    • Huwelike
                                                                                      • Begrafnisse
                                                                                        • Saalbesprekings
                                                                                          • Gedenkmuur
                                                                                            • Debietorders
                                                                                            • Kontak ons
                                                                                              • Ons in die kuberruim
                                                                                                • Ons personeel
                                                                                                  • Skedulering van afsprake
                                                                                                    • Sielkundige dienste
                                                                                                      • Ons padkaart
                                                                                                        • Ons kontakbesonderhede
                                                                                                        • Ons gemeente
                                                                                                          • Ons glo . . .
                                                                                                            • Ons embleem
                                                                                                              • Ons vorige embleme>
                                                                                                                • Koringaar
                                                                                                                  • Atleet
                                                                                                                    • Voetewas
                                                                                                                    • Ons leraars>
                                                                                                                      • Huidige leraars
                                                                                                                        • Vorige leraars>
                                                                                                                          • Ds Dirk Myburgh
                                                                                                                            • Ds Cobie Du Plessis
                                                                                                                              • Ds Corneel Rautenbach
                                                                                                                            • Ons verhaal
                                                                                                                            • Ons getuienistaak
                                                                                                                              • Daguitreike>
                                                                                                                                • Assesseringskamer
                                                                                                                                  • Elvis Blaauw Projek
                                                                                                                                  • Kersete 2011
                                                                                                                                    • "London Bridges"
                                                                                                                                      • Ons sendelinge>
                                                                                                                                        • Ds Marius Storm
                                                                                                                                          • Tinus & Lana Els
                                                                                                                                            • Johan Minnie
                                                                                                                                          • Ons mediateek
                                                                                                                                          • Ons funksies
                                                                                                                                            • Ons basaar
                                                                                                                                              • Ons passiespel
                                                                                                                                              • Ons dorp
                                                                                                                                                • Ons & ander Kerke
                                                                                                                                                  • Christelike maatskaplike raad (CMR)
                                                                                                                                                    • Our Care Network

                                                                                                                                                    Ons passiespel.

                                                                                                                                                    Ons is vreeslik opgewonde oor die passiespel wat ons gemeente aanbied. Jy mag dit nie misloop nie! Dit beloof om 'n heerlike belewenis te wees. 

                                                                                                                                                    Die datums van die passiespel is:
                                                                                                                                                    • 16 Maart 2012
                                                                                                                                                    • 17 Maart 2012
                                                                                                                                                    • 18 Maart 2012

                                                                                                                                                    Dit begin telkens 19:00 die aand. Daar is 'n pouse waartydens jy kos en verversings kan koop.

                                                                                                                                                    Jy kan kaartjies op drie maniere bekom:
                                                                                                                                                    • Koop dit in die week by die kerkkantoor    0119151857
                                                                                                                                                    • Koop dit Sondag na afloop van die erediens.
                                                                                                                                                    • Bespreek deur die onderstaande vorm in te vul en aan te stuur. Dan kan jy die geld bring en die kaartjies optel wanneer dit jou pas. (Kantoorure is Maandae - Vrydae 08:00 - 16:30)
                                                                                                                                                    Picture

                                                                                                                                                      Bespreking vir die passiespel

                                                                                                                                                    Submit

                                                                                                                                                    As jy die knoppie "Submit" druk, sal daar 'n boodskap verskyn wat bevestig of jou bespreking suksesvol was.
                                                                                                                                                    © Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by nati@stander.co.za