Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Picture
LAAI AF & PRINT

Picture
Klik op hierdie skakel om na 'n preek
te luister OF die preek af te laai.
​Om preke op CD te bestel of indien jy graag die preke per e-pos wil ontvang, stuur 'n e-pos na fcreyneke@gmail.com
Kostes van CD-bestellings is R10.00 per CD.


Picture


ONS BID BAIE GRAAG
SAAM MET JOU
.

    KLIK OP DIE SKAKEL OM 'N  VERSOEK VIR VOORBIDDING
  TE STUUR.
SENSITIEWE VERSOEKE
  SAL KONFIDENSIEEL EN ANONIEM HANTEER WORD.





DIE SKOLEPROJEK
Hierdie is 'n deurlopende projek
waarby jy betrokke kan wees. 

Picture

Picture

WAT BEHELS BETROKKENHEID BY DIE OMGEEBEDIENING?
                    Slegs die stuur van 'n sms of whatsapp!! 
Ons het jou hart vir ander broodnodig in
hierdie bediening. 
​Klik op die skakel om meer uit te vind
Picture

MELD ASSEBLIEF AAN AS 'N VRYWILLIGER
ONS HET JOU NODIG

KLIK OP DIE SKAKEL HIERONDER
Picture

MENSWAARDIGHEIDSPAKKIES

Picture
Klik op die onderstaande skakel om meer te lees oor ons betrokkenheid by die Verre-Oos Rand Hospitaal se krisissentrum vir verkragtingslagoffers. Deur Sondae een enkele item in die houers by die deure te plaas, maak jy 'n verskil.

Picture
Global Church Movement Ekurhuleni
Campus Crusade for Christ
Tinus & Lana Els
Klik op die link om hul nuusbrief te lees










Sluit aan!

Is jy al deel van ons facebook gemeenskap? Indien nie, klik hieronder om na ons amptelike profiel op facebook geneem te word.
Picture
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za