Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente
Ons verhaal.
Dit is lekker om na stories te luister. Die volgende paar bladsye bevat die storie van ons gemeente. Daar is hoogtepunte en daar is laagtepunte. Tog koester ons dit omdat dit deel is van ons verhaal en van wie ons vandag is.
Klik op die hoofstuk waarin jy belangstel