Stalletjies beskikbaar

Ons basaar word elke jaar deur honderde mense besoek. Omdat die getal voete so hoog is, is dit die unieke geleentheid vir jou om jou produk of besigheid aan mense bekend te stel. Indien jy belangstel om 'n stalletjie by ons basaar te neem, kan jy die onderstaande vorm invul en aanstuur.
Vir meer inligting - of om jou hulp aan te bied - kan jy Krappie Els kontak (0825723243) of die onderstaande vorm invul:
Vir meer inligting - of om jou hulp aan te bied - kan jy Krappie Els kontak (0825723243) of die onderstaande vorm invul:
As jy die knoppie "Submit" druk, sal daar 'n boodskap verskyn
wat bevestig of jou navraag suksesvol ingedien is.
wat bevestig of jou navraag suksesvol ingedien is.