Oujaarsdiens
Dit klink dalk vreemd, maar daar is geen lekkerder plek om die nuwe jaar in te gaan as by die kerk nie! Kom alleen óf saam met vriende en familie en sluit ’n jaar af – en begin ’n nuwe jaar saam met die Here!
Elke jaar word hierdie erediens baie goed bygewoon. Mense daag sommer in dieselfde klere op waarin hulle netnou nog gebraai het – en bietjie later verder in gaan kuier! Kom dus so lekker informeel soos wat jy is!
Ons middernagdiens begin 31 Desember om 23:15 en knap na 00:00 stap ons vol moed die nuwe jaar tegemoet! Moet dit nie misloop nie. Dit is elke jaar baie spesiaal!