Our Care Network
Dalpark Gemeente is verbind tot die werk van "Our Care Network". Dit is ‘n nie-winsgewende organisasie, gestig in Brakpan in Januarie 2008.
Deurlopende Projekte
Deurlopende Projekte
- Hulp aan skole met hul voedingskemas.
- Alimentasie – Interkerklik.
- Sopkombuise.
- Hulp by ouetehuise en tehuise.
- Kospakkies aan individuele gesinne en by ouetehuise.
- Besoeke by ouetehuise.
- “Footprint” – Projekte by skole.
Kontak hulle indien jy persoonlik betrokke wil raak by hierdie uitreike!! Jy kan op die onderstaande skakel klik, om na hulle profiel op Facebook geneem te word. Daar kan jy al jou vrae vra en die nodige informasie ontvang.
Bank details : FNB Brakpan
Cheque account number : 62202020252
Branch Code : 250542
Cheque account number : 62202020252
Branch Code : 250542