Pa-konferensie
Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons in 2012 'n "Pa-konferensie" gaan aanbied! Dit is 'n naweek gevul met sprekers van hoogstaande gehalte. Die konferensie beloof om elkeen wat dit bywoon, geestelik te verryk en waardevolle insette in jou lewe in te bou.
Kaartjies vir die konferensie kos slegs R100. Dit sluit 'n ligte ete vir Vrydagaand in en 'n lekker ontbyt vir Saterdagoggend. Die program vir die naweek lyk as volg:

Hoewel jy by Sondagoggend se diens gewoon kan inval, is bespreking vir die res van die naweeksessies uiters belangrik, omdat kos en verversings voorberei moet word. Daar is slegs 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar, so wikkel om jou plek te bespreek.
Om kaartjies vir die konferensie te bekom, kan jy met die kerkkantoor in verbinding tree, of vir Johan Pienaar skakel by 0729320275.
Vir verdere navrae kan jy die onderstaande vorm invul en aanstuur. Let asseblief daarop dat hierdie vorm nie 'n bespreking is nie, maar slegs 'n navraag.